Die gemeente van YHWH, Jerusalem verwelkom u.


Tuis

 Bekendstelling:

Doelwitstelling
Leerstellings
Ministeries
Dienste / Kontak

Vir aflaai...

Wêreldnuus
Feeste
Skool

Gebed
Informasie vanuit Israel

Dienste / Kontak
Die Gemeente van Yahweh se hoofkwartier is in Jerusalem waar die meeste van ons tyd toegewy word aan die werk van Yahweh. Ons is in die gese�nde posisie om die drie Pelgrims feeste te organiseer en nooi gelowiges van regoor die w�reld hartlik uit om die Pelgrims feeste van Pasga (Pesach), Pinkster (Shavuot) en die Huttefees (Sukkot) saam met ons in Jerusalem te vier. Tyd word ook toegestaan om te reis na die verspreide suster gemeentes w�reldwyd vir hulp verlening en bemoediging. Suster gemeentes is alreeds gestig en gevestig in die VSA, Asi�, Afrika, Europa, die Fillipyne asook 'n paar eilande w�reldwyd. As jy graag 'n Sabbat saam met een van die gemeentes wil deurbring, kontak ons sodat jy in verbinding geplaas word met 'n plaaslike verteenwoordiger in jou area. Rig u versoek skriftelik aan die onderstaande New Jersey adres. Stipuleer die presiese land en area waar u woon en iemand sal so gou moontlik u brief beantwoord.



Congregation of Yahweh,
13300-56 S. Cleveland Ave #111
Fort Myers, FL, 33907