John 3:16
For Elohim so loved the world, that he gave his only begotten Son, that whosoever believeth in him should not perish, but have everlasting life.
Besoeker nr.
143578
Welkom by die webtuiste van die gemeente van YHWH, Jerusalem!
Deut 16:16 Drie maal in die jaar moet al jou manne voor die aangesig van Yahweh jou Elohim verskyn op die plek wat Hy sal uitkies; op die fees van die ongesuurde brode en op die fees van die weke en op die huttefees; en hulle mag nie met leë hande voor die aangesig van Yahweh verskyn nie;