Die gemeente van YHWH, Jerusalem verwelkom u.


Startpagina
Over ons

 Vir aflaai:

Studie materiaal
Boeken
Bijbel

Feesten
School

Updates uit Israël


Main page [English]

Die gebeds afdeling is hier om ons te herinner aan die behoeftes van broers en susters en dat ons hul daagliks in ons gebede na die Hemelse Vader opdra. Jy kan jou gebeds versoek hier plaas of gebruik dit om uit te vind van die behoeftes waarvoor jy kan bid.

Let asseblief op:

Hierdie afdeling mag slegs gebruik word om jou eie of die beproewinge van ander te deel en om Yahweh te verheerlik vir Sy ingryping en die beantwoording van ons gebede. Hierdie afdeling is nie vir enige openbare of private werwing van name, geldinsameling veldtogte of om 'n organisasie te bevorder nie.

Asseblief, moet geen persoonlike inligting, soos jou adres of van in jou gebeds versoek plaas nie. Indien die gebeds versoek enige werwing, fondsinsameling of bevordering van enige organisasie insluit sal dit outomaties verwyder word. Ons behou die reg om enige gebedsversoek te verwyder as dit nie toepaslik vir hierdie webwerf is nie. Ons bedank u vir u samewerking.

Gaan voort

Laaste verander: Aug 2023, Rig tegniese navrae aan: E-Mail