Die gemeente van YHWH, Jerusalem verwelkom u.


Tuis
Bekendstelling

 Vir aflaai:

Audio
Radio programme
Video
Studie materiaal
Boeke
Bybel
Dienste

Mat 24 Project
Wêreldnuus
Feeste
Skool

Gebed
Informasie vanuit Israel

Die gebeds afdeling is hier om ons te herinner aan die
behoeftes van ons medemens en om hul daagliks in gebed aan die Vader op te dra.
Die Hemelse Vader het al soveel wonderlike dinge laat gebeur as gevolg van gebed.
Wanneer gemeentelede saam staan en bid is dit al oor en oor bewys dat gebeds versoeke binne 'n paar dae beantwoord is.

Gebeds versoeke kan hier geplaas word of
vind uit wat die behoefte van ander is.
Hierdie afdeling mag slegs gebruik word om jou eie of die beproewinge van ander te deel en
om Yahweh te verheerlik vir Sy ingryping en die beantwoording van gebede.
Hierdie afdeling is nie vir enige openbare of private werwing van name, geldinsameling veldtogte
of om 'n organisasie te bevorder nie.  
Asseblief, moet geen persoonlike inligting, soos jou adres of van in jou gebeds versoek plaas nie.
Indien die gebeds versoek enige werwing, fondsinsameling of bevordering van enige organisasie insluit sal dit outomaties verwyder word.
Ons behou die reg om enige gebedsversoek te verwyder as dit nie toepaslik vir hierdie webwerf is nie. Ons bedank u vir u samewerking.

Gaan voort

Laaste verander: Aug 2023, Rig tegniese navrae aan: E-Mail