|  |  | 
	     
	      | 
	        
	         | 
               
                | Die Gemeente van Yahweh se hoofkwartier is in Jerusalem waar die meeste van ons tyd
                 toegewy word aan die werk van Yahweh. Ons is in die gese�nde posisie om die drie Pelgrims
                 feeste te organiseer en nooi gelowiges van regoor die w�reld hartlik uit om die
                 Pelgrims feeste van Pasga (Pesach), Pinkster (Shavuot) en die Huttefees (Sukkot)
                 saam met ons in Jerusalem te vier.
                 Tyd word ook toegestaan om te reis na die verspreide suster gemeentes w�reldwyd vir
                 hulp verlening en bemoediging. Suster gemeentes is alreeds gestig en gevestig in die
                 VSA, Asi�, Afrika, Europa, die Fillipyne asook 'n paar eilande w�reldwyd. As jy graag
                 'n Sabbat saam met een van die gemeentes wil deurbring, kontak ons sodat jy in
                 verbinding geplaas word met 'n plaaslike verteenwoordiger in jou area. Rig u versoek
                 skriftelik aan die onderstaande New Jersey adres. Stipuleer die presiese land en area
                 waar u woon en iemand sal so gou moontlik u brief beantwoord. |  
	            | 
	             
	              | 
 
 Congregation of Yahweh,
 13300-56 S. Cleveland Ave #111
 Fort Myers, FL, 33907
 
 
 |  |  |  |  |  |  |