Die gemeente van YHWH, Jerusalem verwelkom u.


Tuis
Bekendstelling

 Vir aflaai:

Audio
Radio programme
Video
Studie materiaal
Boeke
Bybel
Dienste

Mat 24 Project
Wêreldnuus
Feeste
Skool

Gebed
Informasie vanuit Israel

Handelinge 12:5 So is Petrus dan in die gevangenis bewaak; maar daar het ‘n aanhoudende gebed tot Elohim deur die gemeente vir hom opgegaan.
Handelinge 12:7 En meteens staan daar ‘n boodskapper (engel) van Yahweh by hom, en ‘n lig skyn in die gevangenis. Toe slaan hy Petrus op die sy, maak hom wakker en sê: Staan gou op! En die boeie het van sy hande afgeval.
Gebeds versoek
view prayer request Subject (Jan 06th 18)$0,0
view prayer request ek vra gebed vir my en my vrou. ons seun (aangenome) (Aug 10th 16)$0,0

close detail view Verkoop (May 04th 14)
update your request bad content mark as answered
Deur die genade van God is ons geseend dat my ouers Lang's ons woon maar is nou bejaard en moet na n aftree oord verskuif , omdat ons reeds vir jare hierbly, wil hulle nie verhuis voordat ons nie die wooning verkoop. Ons vra dat vir gebede om die wooning te verkoop sodat ons ouers kan woon waardaar n versorgeenheid is weens julle gesondheid. God het ons vir die afgelope 34 jaar geseen daarom glo ons deur gebede vind wonderwerke plaas.

view prayer request Gebed asb. vir my man (erge pyn in rug en bene) en dogter (klierkoors). Dankie. (Aug 18th 13)$0,0
view prayer request Werk vir my man (Nov 29th 11)$0,0

  write an update:Bring versoek op datum   view request:Kyk na versoek   close Request:Toemaak van versoek   if text contains bad content alert the admin here:Merk ongewenste inhoud   Uploaded within the last 7 days: Nuut
Indiening van gebeds versoek
 
Jou e-pos word as "kodewoord" gebruik en laat jou toe om later van tyd die gebeds versoek op datum te bring.  
It would be great if you would write an update for the prayerrequest later. That way the ones praying won't continue to pray for things already answered by our heavenly father
Laaste verander: Aug 2023, Rig tegniese navrae aan: E-Mail