Die gemeente van YHWH, Jerusalem verwelkom u.


Tuis
Bekendstelling

 Vir aflaai:

Audio
Radio programme
Video
Studie materiaal
Boeke
Bybel
Dienste

Mat 24 Project
Wêreldnuus
Feeste
Skool

Gebed
Informasie vanuit Israel

Welkom by die webtuiste van die Gemeente van Yahweh, Jerusalem.

Shalom!
Welkom by die webtuiste van die Gemeente van Yahweh, Jerusalem. Dit is 'n voorreg om jou met die Woord van Yahweh te dien.


Kennismaking
Ons is 'n wêreldwye ministerie wat in Israel gebaseer is en streef om die geloof wat Yahshua van Nasaret, bykans 2000 jaar gelede aan die gemeente oorgelewer het, te herstel. -lees verder..
-Leerstellings
-Ministeries

Studie Materiaal
Boodskappe vir aflaai is beskikbaar in die video en audio afdelings. Verder is daar ook Bybelstudie materiaal en Bybellesse wat bestudeer kan word
-Audio
-Radio programme
-Video
Lesse-
Bybelstudies-
Remnants Walk-
wat handel oor verskeie onderwerpe. Daar is interessante artikels in die tydskrif "Remnants Walk". In die boeke en Bybel afdelings kan die boeke, sowel as die nuut herstelde Bybel vertaling afgelaai word.
Bybel - Boeke

Waar begin ek?
Klik en kies 'n onderwerp of lees die volgende twee artikels. -Onderwerpe
Die Sabbat Dag
Die Naam bo alle Name

Israel
Die gemeente is in die geseënde posisie om gasheer te wees vir gelowiges wêreldwyd wat na Jerusalem kom vir die drie Pelgrims Feeste van Pasga, Shavuot en Sukkot. Die drie pelgrimstoere word ook deur ons gefasiliteer, waarvan die grootste en mees gesogste toer na die Fees van Sukkot plaasvind. Verder is daar ook verskillende Bybelskool programme, meer spesifiek die 'Return to the Land' program wat broeders en susters voorberei as ambassadeurs vir Israel en hoe om hulself voor te berei vir die eindtyd.
-Feeste -Skool -Toere

Informasie
Geinterreseerd in nuus van wêreldgebeure? Gaan na die wêreldnuus afdeling, lees van wêreldgebeure en sien hoe dit inskakel by die Bybelse profesië. Vir die nuutste informasie direk van Israel, teken in om die nuusbrief gratis te ontvang.
Jakobus 5:16 '...Die vurige gebed van ‘n regverdige het groot krag.' Gaan na gebeds versoeke om vir ander te bid of jy kan jou eie versoek daar plaas sodat ander vir jou bid.
Indien jy enige probleme ondervind met die terugspeel, aflaai of skryf van boodskappe op CD, gaan na die 'Hoe nou gemaak?' afdeling.
-Wêreldnuus
-Nuusflitse vanuit Israel
-Gebeds versoeke
Hoe nou gemaak? - Hulpvaardige programme


Kontak
Indien jy enige navrae of kommentaar het, of wil weet van gelowiges in jou area, skryf gerus aan die onderstaande posadres. Indien jy enige probleme ondervind met die webtuiste of met die aflaai van 'n program, skryf 'n e-pos. E-Mail 

Congregation of YHWH
P.O. Box 832
Carteret, NJ 07008



Laaste verander: Aug 2023Rig tegniese navrae aan: E-Mail